BlyNet is vir almal van ons wat hier gaan bly. Ons gaan nêrens heen nie. Omdat ons nêrens heen gaan nie, het ons geen alternatief as om vir ons ‘n demokratiese ruimte in Suid-Afrika oop te kap nie. Ons gaan dus bly, maar ook stry. Om ‘n BlyNetter te word kan jy op hierdie webbladsy registreer en jou kommentaar lewer. Alle BlyNetters sal ‘n gereelde nuusbrief ontvang. Talle bekende en invloedryke Suid-Afrikaners is al BlyNetters. Word deel van die BlyNet familie.

No comments:
Post a Comment